.

.


Wie Is Ons.
Ocean Optics is die uivinder van die węreld se erste miniatuur spectrometer en ʼn węreldwye leier in photonieks tegnologie. Vanaf 1992, het ons meer as 120,000 spectroscopy sisteme gelewer, so wel as optiese vesels, aanwysers, bybehore en uitrusting om mense te help om antwoorde te kry.

What Doen Ons
By Ocean Optics, beplan, ontwikkel en vervaardig onse die węreld se mees vooruitstrewende oplossings vir die meet van lig en suurstof. Ons oorspronklike benadering tot die skep van nuwe en spoedige oplossings het ons ʼn reputasie as een van die leiers van meet instrumente vir wetenskap, medisyne, onderwys, proses, vervaardiging en ander indistriere.

- Spectrometers
- Vezels
- Lasers
- Software
- Sensoren
- Onderwijs

Hoe Om Ons Te Kontact
U kan ʼn Ocean Optics Applikasie Wetenskap werker via email kontact by

- Email: info@oceanoptics.com
- Telefoon: +1 727-733-2447
- Fax: +1 727-733-3962

Onse werks ure is Maandag tot Vrydag van 8:00AM tot 6:00PM


PRODUCTS | TECHNICAL | APPLICATIONS | CORPORATE | DISTRIBUTORS | PRIVACY POLICY
CONTACT US
| CATALOG | PRICE LIST | ORDER INFO


.
©2007 Ocean Optics, Inc. All rights reserved.  Terms of Use and Privacy Statement
+1 727.733.2447 • +1 Fax 727.733.3962 •